Jeu pour trouver des mots dans un puzzle d'autres mots. Avec cette application
Version
2.0
Nom du package
co.za.smartgecko.Woordsoektog.ads.free
Catégorie
Casse-tête de mots
Taille
61.88MB
Date de publication
April 3, 2026
Game to find words in a puzzle of other words.
Woordsoektog is 'n speletjie om woorde binne 'n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevat meer as 500 afrikaanse woorde met 'n prentjie wat ure se pret verskaf en ook jou woordeskat verbeter.
Dié woorde bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleure en familie.
Laat die pret solank begin.
Fonction
* 1 minuut, 5 minute en 10 minute
* Hoogste tellings
* 7x7 soek bord
* Wenke as jy vashaak
* Maklike woorde, ideaal vir graad 1-3